Die woord vryburger/vryburgher kom gereeld voor wanneer daar van ons Afrikaner-voorouers gepraat word en daarom het ek vandag ‘n slag gaan opsoek wat die betekenis is van hierdie woord. Ek het ‘n goeie webblad gekry met die antwoord waarna ek gesoek het. Soos gevind op die webwerf van die Dictionary Unit for South African English is […]