Barnards SA

    • All Groups
    • Blog
    • Default User Group
    • Forgot Password
    • Gereelde Vrae
    • Login
    • My Profile
    • Registration
    • Search Users
    • Submit New Blog Post
    • Tuis
    • User Blogs
  • Bekende Barnards

    Bekende Barnards

    9 January 2020
    Genealogie

    Daar is nou nie soveel Barnards soos wat daar Van der Merwes is nie, maar daar is nietemin ‘n paar van ons verre familielede wat beroemdheid verwerf het. Hierdie blog-artikel lig ‘n paar bekende Barnards uit – sommige is selfs in ons stamboom!

  • Spoor jou Barnard-familie op

    Spoor jou Barnard-familie op

    8 January 2020
    Hoe Om Te

    In hierdie artikel gaan ek jou wys hoe om deur ons aanlyn stamboom na jou familie te soek. En as jy nie daar regkom nie is daar tientalle ander bronne waar jy jou familie sal vind. NB. Let asseblief daarop dat die stamboom webwerf se uitleg onlangs verander het met ‘n opdatering. Meeste items sal…

  • Wat is ‘n “vryburger”?

    Wat is ‘n “vryburger”?

    8 January 2020
    Genealogie

    Die woord vryburger/vryburgher kom gereeld voor wanneer daar van ons Afrikaner-voorouers gepraat word en daarom het ek vandag ‘n slag gaan opsoek wat die betekenis is van hierdie woord. Ek het ‘n goeie webblad gekry met die antwoord waarna ek gesoek het. Soos gevind op die webwerf van die Dictionary Unit for South African English is…

Barnards SA

  • Instagram
  • Facebook
  • X